Isuzu Offroad Club

Photos

DSC02679
Album: Atlantis Duine

Contact Us

Johan Terblanche
Mail: Johan@isuzuoffroad.co.za Cell :   +27 (0)83 231 3522
Robert Hale
Mail:  Robert@isuzuoffroad.co.za Cell :   +27 (0)84 580 8114

Events

Events list ]
Oct 23 Vlakvarkfontein (23/10/2010 - 08:00 » 24/10/2010 - 18:00)
IOC Outing

Online

29 anonymous users and 8 registered users online.

You are an unregistered user or have not logged in. You can register here.

Online Users

There is 8 registered user online.

Post new topic   Reply to topic
View previous topic Printable version Log in to check your private messages View next topic
Author Message
badnavigatorOffline
Post subject:   PostPosted: Jun 01, 2009 - 03:49 PM
Roll Cage Essential

Joined: Sep 30, 2005
PTA
Posts: 483

Status: Offline
Hallo Almal,

Indien daar nog enige belangstellings is om Baadjies/driMacs te bestel, is daar nog die geleentheid om so te doen.

Bestellings sluit vir hierdie maand op 30 Junie 2009.
Bestellings moet geplaas word op die web-site, en die betalings moet in die klub se rekening gedoen word, asseblief.

Betalings Besonderhede moet asseblief aan my ge- "e-mail" word.
mary-ann@isuzuoffroad.co.za

L.W. Hou asseblief net ingedagte om klere een nommer groter te bestel as wat jy normaalweg koop. Hierdie klere kom uit die Ooste en hierdie mense is heelwat kleiner gebou as ons Suid-Afrikaners. - Dit sluit dames en Mans klere in.

Ons koop maar gewoonlik vir die kinders 'n bietjie groter, sodat dit vir meer as een seisoen sal pas

Jy is onder geen verpligting om dit groter te vat nie, maar onthou net die klere kan ongelukkig nie omgeruil word vir groter nommers nie.

Baie dankie

Mary-Ann Smile
 
 View user's profile Send private message  
Reply with quote Back to top
badnavigatorOffline
Post subject:   PostPosted: Jul 14, 2009 - 08:37 AM
Roll Cage Essential

Joined: Sep 30, 2005
PTA
Posts: 483

Status: Offline
Hallo Almal,

Indien daar nog enige belangstellings is om Baadjies/driMacs te bestel, is daar nog die geleentheid om so te doen.

Bestellings sluit vir hierdie maand op 24 Julie 2009.
Bestellings moet geplaas word op die web-site, en die betalings moet in die klub se rekening gedoen word, asseblief.

Betalings Besonderhede moet asseblief aan my ge- "e-mail" word.
mary-ann@isuzuoffroad.co.za

L.W. Hou asseblief net ingedagte om klere een nommer groter te bestel as wat jy normaalweg koop. Hierdie klere kom uit die Ooste en hierdie mense is heelwat kleiner gebou as ons Suid-Afrikaners. - Dit sluit dames en Mans klere in.
Ons koop maar gewoonlik vir die kinders 'n bietjie groter, sodat dit vir meer as een seisoen sal pas

Jy is onder geen verpligting om dit groter te vat nie, maar onthou net die klere kan ongelukkig nie omgeruil word vir groter nommers nie.

Baie dankie

Mary-Ann Smile
 
 View user's profile Send private message  
Reply with quote Back to top
badnavigatorOffline
Post subject:   PostPosted: Jul 14, 2009 - 08:39 AM
Roll Cage Essential

Joined: Sep 30, 2005
PTA
Posts: 483

Status: Offline
Hi daar,

Baie dankie ek het betalings vir die volgende bestellings ontvang.

DriMac

Switchback - 1x L => Paid

Kidz DriMac

Roberator - 1x 13-14 year => Paid

Baie dankie

Mary-Ann Smile

Last edited by badnavigator on Jul 28, 2009 - 08:06 PM; edited 1 time in total
 
 View user's profile Send private message  
Reply with quote Back to top
badnavigatorOffline
Post subject:   PostPosted: Jul 24, 2009 - 06:39 AM
Roll Cage Essential

Joined: Sep 30, 2005
PTA
Posts: 483

Status: Offline
Hallo Almal,

Bestellings sluit vandag, 24 Julie 2009.

Betalings Besonderhede moet asseblief aan my ge- "e-mail" word.
mary-ann@isuzuoffroad.co.za

As ek nie jou betalingsbewys gekry hen teen vanaand nie kan ek ongelukkig nie jou bestelling met die verskaffer plaas nie.

Ek waardeer die samewerking.

Baie dankie

Mary-Ann
 
 View user's profile Send private message  
Reply with quote Back to top
badnavigatorOffline
Post subject:   PostPosted: Aug 14, 2009 - 11:53 AM
Roll Cage Essential

Joined: Sep 30, 2005
PTA
Posts: 483

Status: Offline
Hi Almal,

Ek bring die volgende goedjies saam na die Fun Day toe.

DriMac

Switchback - 1x L => Nog uitstaande

Kidz DriMac

Roberator - 1x 13-14 year

Sien julle later.

Mary-Ann Smile

Last edited by badnavigator on Aug 16, 2009 - 08:08 PM; edited 2 times in total
 
 View user's profile Send private message  
Reply with quote Back to top
badnavigatorOffline
Post subject:   PostPosted: Aug 16, 2009 - 08:07 PM
Roll Cage Essential

Joined: Sep 30, 2005
PTA
Posts: 483

Status: Offline
Hallo Almal,

Indien daar nog enige belangstellings is om Baadjies/driMacs te bestel, is daar nog die geleentheid om so te doen.

Bestellings sluit vir hierdie maand op 28 Augustus 2009.

Bestellings moet geplaas word op die web-site, en die betalings moet in die klub se rekening gedoen word, asseblief.

Betalings Besonderhede moet asseblief aan my ge- "e-mail" word.
mary-ann@isuzuoffroad.co.za

L.W. Hou asseblief net ingedagte om klere een nommer groter te bestel as wat jy normaalweg koop. Hierdie klere kom uit die Ooste en hierdie mense is heelwat kleiner gebou as ons Suid-Afrikaners. - Dit sluit dames en Mans klere in.
Ons koop maar gewoonlik vir die kinders 'n bietjie groter, sodat dit vir meer as een seisoen sal pas

Jy is onder geen verpligting om dit groter te vat nie, maar onthou net die klere kan ongelukkig nie omgeruil word vir groter nommers nie.

Baie dankie

Mary-Ann Smile
 
 View user's profile Send private message  
Reply with quote Back to top
badnavigatorOffline
Post subject:   PostPosted: Aug 21, 2009 - 09:24 AM
Roll Cage Essential

Joined: Sep 30, 2005
PTA
Posts: 483

Status: Offline
Hi daar,

Ek het die volgende item ontvang, is nou gereed om huis toe te gaan.

DriMac

Switchback - 1x L

Baie dankie

Mary-Ann Smile
 
 View user's profile Send private message  
Reply with quote Back to top
badnavigatorOffline
Post subject:   PostPosted: Sep 02, 2009 - 10:36 AM
Roll Cage Essential

Joined: Sep 30, 2005
PTA
Posts: 483

Status: Offline
Hallo Almal,

Indien daar nog enige belangstellings is om Baadjies/driMacs te bestel, is daar nog die geleentheid om so te doen.

Bestellings sluit vir hierdie maand op 2 Oktober 2009.

Bestellings moet geplaas word op die web-site, en die betalings moet in die klub se rekening gedoen word, asseblief.

Betalings Besonderhede moet asseblief aan my ge- "e-mail" word.
mary-ann@isuzuoffroad.co.za

L.W. Hou asseblief net ingedagte om klere een nommer groter te bestel as wat jy normaalweg koop. Hierdie klere kom uit die Ooste en hierdie mense is heelwat kleiner gebou as ons Suid-Afrikaners. - Dit sluit dames en Mans klere in.
Ons koop maar gewoonlik vir die kinders 'n bietjie groter, sodat dit vir meer as een seisoen sal pas

Jy is onder geen verpligting om dit groter te vat nie, maar onthou net die klere kan ongelukkig nie omgeruil word vir groter nommers nie.

Baie dankie

Mary-Ann Smile
 
 View user's profile Send private message  
Reply with quote Back to top
badnavigatorOffline
Post subject:   PostPosted: Oct 16, 2009 - 08:23 AM
Roll Cage Essential

Joined: Sep 30, 2005
PTA
Posts: 483

Status: Offline
Hallo Almal,

Indien daar nog enige belangstellings is om Baadjies/driMacs te bestel, is daar nog die geleentheid om so te doen.

Bestellings sluit vir hierdie maand op 31 Oktober 2009.

Bestellings moet geplaas word op die web-site, en die betalings moet in die klub se rekening gedoen word, asseblief.

Betalings Besonderhede moet asseblief aan my ge- "e-mail" word.
mary-ann@isuzuoffroad.co.za

L.W. Hou asseblief net ingedagte om klere een nommer groter te bestel as wat jy normaalweg koop. Hierdie klere kom uit die Ooste en hierdie mense is heelwat kleiner gebou as ons Suid-Afrikaners. - Dit sluit dames en Mans klere in.

Ons koop maar gewoonlik vir die kinders 'n bietjie groter, sodat dit vir meer as een seisoen sal pas

Jy is onder geen verpligting om dit groter te vat nie, maar onthou net die klere kan ongelukkig nie omgeruil word vir groter nommers nie.

Baie dankie

Mary-Ann Smile
 
 View user's profile Send private message  
Reply with quote Back to top
badnavigatorOffline
Post subject:   PostPosted: Apr 19, 2010 - 11:27 AM
Roll Cage Essential

Joined: Sep 30, 2005
PTA
Posts: 483

Status: Offline
Hi daar,

Ek is tans besig om na nuwe klere te kyk, ek maak nou gebruik van 'n nuwe verskaffer.

Nie al die klere sal verander nie, daar sal wel van hulle wees wat vervang gaan word met iets nuuts, aangesien van die klere van die mark afgaan.

Hou maar die spasie dop.

Dankie

Mary-Ann Smile
 
 View user's profile Send private message  
Reply with quote Back to top
Display posts from previous:     
Jump to:  
All times are GMT - 10 Hours
Post new topic   Reply to topic
View previous topic Printable version Log in to check your private messages View next topic
Powered by PNphpBB2 © 2003-2009 The Zafenio Team
Credits