| Author |
Message |
Werner_sa
|
|
Post subject: Hennops pret!
Posted: Jul 21, 2010 - 04:56 PM
|
|
Spray-on Mud

Joined: Nov 11, 2009
Weltevredenpark; JHB
Posts: 39
Status: Offline
|
|
Was Hennops toe so ruk gelede (vir 'n eerste keer).
Man, dit was nou pret, maar vind toe later uit dat ons n' gedeelte van die roete gemis het, so sal moet terug gaan binne kort. Die Zonkies was ook oulik om te sien.
 |
_________________ -=Werner=-
KB 300 DMax D/C 4x4
|
| |
|
|
|
 |
weimaraner
|
|
Post subject:
Posted: Jul 21, 2010 - 07:26 PM
|
|
Super Modified

Joined: Sep 17, 2006
Kaapstad, Edgemead
Posts: 2708
Status: Offline
|
|
Lekker man!!! Heeltyd Speeltyd
So die Zonkies is nog daar  |
_________________ Mario's Gallery
PhotoBucket
"Hi, I'm Chucky, wanna PLAY?"
Isuzu 4x4
|
| |
|
|
|
 |
dmxblue
|
|
Post subject:
Posted: Jul 22, 2010 - 11:56 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Apr 27, 2010
Hart~bos
Posts: 131
Status: Offline
|
|
| Lyk Baie Leker Maar watse Half-N@#$% is daai. |
_________________ 2007 KB300LX DC 4x4, Manual Locking Hubs, 2" Shackles, Camil Shocks All Round.
|
| |
|
|
|
 |
Werner_sa
|
|
Post subject:
Posted: Jul 22, 2010 - 01:37 PM
|
|
Spray-on Mud

Joined: Nov 11, 2009
Weltevredenpark; JHB
Posts: 39
Status: Offline
|
|
Ja, dit was 'n besondere trip.
Alles het goed af geloop...geen skade behalwe die Tuna het een alu side step amper af gebreek. Hulle moet daai goed los en eerder ordentlike rock sliders op sit.
Praat jy van die Zonkies dmxblue? Hulle is nogals cool. Kom bedel verwoed as mens 'n vleisie braai.
Ek was nogals verbaas met die Kia wat 'n pel gery het. Hy't meeste van die opsticles saam gedoen, en net die dieper water verby gehou. Nie gedink hy sal kan by hou nie. |
_________________ -=Werner=-
KB 300 DMax D/C 4x4
Last edited by Werner_sa on Jul 22, 2010 - 01:49 PM; edited 1 time in total
|
| |
|
|
|
 |
dmxblue
|
|
Post subject:
Posted: Jul 22, 2010 - 01:47 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Apr 27, 2010
Hart~bos
Posts: 131
Status: Offline
|
|
Hi Werner ja Zonkies ek neem aan dis Zeebras gekruis met Donkies?
Ek weet Zebras is maar eintlik Donkies maar het nie gedink hulle sal so inteel nie! |
_________________ 2007 KB300LX DC 4x4, Manual Locking Hubs, 2" Shackles, Camil Shocks All Round.
|
| |
|
|
|
 |
fatboy
|
|
Post subject:
Posted: Jul 22, 2010 - 09:39 PM
|
|
Front Locker

Joined: Sep 15, 2006
Pretoria
Posts: 1621
Status: Offline
|
|
|
weimaraner wrote:
Lekker man!!! Heeltyd Speeltyd
So die Zonkies is nog daar
Nee, hulle is vervang deur donkbras. |
_________________ ....because common sense is not very common...
2004 KB300LX TDi DC 4x4
En as die skuld te veel pla: www.debtdoc.co.za -
dan behou jy darem vir Suzi!
|
| |
|
|
|
 |
Jvg
|
|
Post subject:
Posted: Jul 22, 2010 - 09:59 PM
|
|
Front Locker
Joined: Apr 22, 2007
Bronkhorstspruit
Posts: 1786
Status: Offline
|
|
|
fatboy wrote:
weimaraner wrote:
Lekker man!!! Heeltyd Speeltyd
So die Zonkies is nog daar
Nee, hulle is vervang deur donkbras.
 |
_________________ Jan
DMax 4x4,Q-Chip,Camils and Rancho's, Dune Bar, Bridgestone A/T,
,29 Mhz Radio, 3" shackles, Dual Battery, Manual Locking Hubs and full EMS1 system.
|
| |
|
|
|
 |
dmxblue
|
|
Post subject:
Posted: Jul 23, 2010 - 05:09 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Apr 27, 2010
Hart~bos
Posts: 131
Status: Offline
|
|
Ai Fatboy dink mamma moes jou seker hard op die kop laat val het Alles agterstevoor  |
_________________ 2007 KB300LX DC 4x4, Manual Locking Hubs, 2" Shackles, Camil Shocks All Round.
|
| |
|
|
|
 |
|
|
Post subject:
Posted: Jul 23, 2010 - 08:32 AM
|
|
Front Locker

Joined: Jul 10, 2007
BoekenhoutsKloofDrift(Cullinan)
Posts: 1803
|
|
EK kan nie glo met watter tipe "vriende" jy jou ophou nie!!!
Sharks supporters?!?!?  |
_________________ Jacques
|
| |
|
|
|
 |
JPD
|
|
Post subject:
Posted: Jul 23, 2010 - 07:06 PM
|
|
Low Range

Joined: May 19, 2010
Amanzimtoti
Posts: 68
Status: Online!
|
|
|
|
|
 |
Werner_sa
|
|
Post subject:
Posted: Jul 26, 2010 - 11:38 AM
|
|
Spray-on Mud

Joined: Nov 11, 2009
Weltevredenpark; JHB
Posts: 39
Status: Offline
|
|
| Ja nee...toemaar hy't baie op gevreet die heel dag. Die manne het hom amper net daar gelos om huistoe te loop. |
_________________ -=Werner=-
KB 300 DMax D/C 4x4
|
| |
|
|
|
 |
|
|