Dookie
Kan jy vir my asb. se waar ek ook so handboek kan kry
Ek soek die ware jacob ,nie 'n web aflaai blad nie. Iets wat ek kan deur blaai ,sodat ek nie met my rekenaar langs die isuzu moet gaan staan nie
Dankie
Jo Chris, dit is 'n 380mb pdf file. Last count was dit so amper 900 bladsye.
Joined: Nov 11, 2009
Weltevredenpark; JHB
Posts: 39
Status: Offline
Is die Dmax doc nog beskikbaar iewers?
Ek sal baie bly wees as iemand dit vir ons laat slapers kan op laai.
_________________ -=Werner=-
KB 300 DMax D/C 4x4
Jvg
Post subject:Posted: Jul 26, 2010 - 06:41 PM
Front Locker
Joined: Apr 22, 2007
Bronkhorstspruit
Posts: 1788
Status: Offline
Werner_sa wrote:
Is die Dmax doc nog beskikbaar iewers?
Ek sal baie bly wees as iemand dit vir ons laat slapers kan op laai.
kyk onder workshop manuals download links in die support afdeling.
_________________ Jan
DMax 4x4,Q-Chip,Camils and Rancho's, Dune Bar, Bridgestone A/T,
,29 Mhz Radio, 3" shackles, Dual Battery, Manual Locking Hubs and full EMS1 system.
Werner_sa
Post subject:Posted: Jul 27, 2010 - 12:16 PM
Spray-on Mud
Joined: Nov 11, 2009
Weltevredenpark; JHB
Posts: 39
Status: Offline
Jvg wrote:
Werner_sa wrote:
Is die Dmax doc nog beskikbaar iewers?
Ek sal baie bly wees as iemand dit vir ons laat slapers kan op laai.
kyk onder workshop manuals download links in die support afdeling.