| Author |
Message |
Padskraper
|
|
Post subject:
Posted: May 19, 2010 - 09:48 AM
|
|
Super Modified

Joined: Jan 16, 2006
Simonstad, Kaapstad
Posts: 2333
Status: Offline
|
|
Die minimum aantal leerlinge wat benodig word vir KK om die opleiding te kan kom doen, is 10.
Die opleiding word dus weer uitgestel tot later in die jaar. |
|
|
| |
|
|
|
 |
HAMOK
|
|
Post subject:
Posted: May 19, 2010 - 02:49 PM
|
|
Low Range

Joined: Nov 21, 2008
Worcester
Posts: 60
Status: Offline
|
|
Ek is jammer dat dit nou weereens uitgestel is, maar ek is baie BLY want dit gee my kans om die Trooper se mods gedoen te kry oor die winter.
Ek dink die enigste manier wat ons die ding ge-organise kan kry vir die KAAP, is om dit sommer 'n naweek outing te maak wat training insluit. Daar is genoeg goeie speel-plekke binne 'n uur of twee se ry van die Kaap af. |
_________________ Mine: '95 Trooper - "Gobbler"
Hers: '96 KB260 DC 4x2 - "Go Slow"
|
| |
|
|
|
 |
DeonC
|
|
Post subject:
Posted: May 25, 2010 - 09:19 PM
|
|
Low Range
Joined: Jan 23, 2009
Brackenfell
Posts: 62
Status: Offline
|
|
|
Offroadbiker wrote:
Motorfietse - kies daai een
Ja-nee, motorfietse was dit toe gewees! |
_________________ Deon
1995 KB280 DC 4x4
|
| |
|
|
|
 |
Snoekie1
|
|
Post subject: WC training
Posted: Jul 27, 2010 - 10:47 AM
|
|
1st Gear

Joined: Feb 17, 2010
Western Cape
Posts: 5
Status: Offline
|
|
| Het ons al 'n idee vir 'n nuwe datum? |
|
|
| |
|
|
|
 |
Padskraper
|
|
Post subject:
Posted: Jul 27, 2010 - 01:20 PM
|
|
Super Modified

Joined: Jan 16, 2006
Simonstad, Kaapstad
Posts: 2333
Status: Offline
|
|
Nee nog nie, jammer Snoekie.
KlasKaptein moet sê wanneer hy beskikbaar is. |
_________________ Loizet
Oh what fun it is to ride in an Isuzu 4x4!
ORRA Call sign: I15
loizet@isuzuoffroad.co.za
|
| |
|
|
|
 |
|
|
|
|