| Author |
Message |
Andreklopper
|
|
Post subject: Drawer system
Posted: Jul 29, 2010 - 12:33 PM
|
|
Low Range
Joined: Jul 07, 2008
Pretoria
Posts: 62
Status: Offline
|
|
Het enige van julle dalk so uitleg gebou vir die Isuzu? Ek hou van dit omdat die yskas nie so hoog gaan wees nie.
 |
|
|
| |
|
|
|
 |
albertg
|
|
Post subject:
Posted: Jul 29, 2010 - 06:58 PM
|
|
Climb Pavements

Joined: Mar 18, 2010
Pta East
Posts: 28
Status: Offline
|
|
Daai laaistelsel is 'n "Stofpad" produk.
Bel vir Uys van Rooyen 0833992046
Hy is in Centurion. |
_________________ 300 LX Dmax - My Workhorse
|
| |
|
|
|
 |
Andreklopper
|
|
Post subject:
Posted: Jul 29, 2010 - 09:18 PM
|
|
Low Range
Joined: Jul 07, 2008
Pretoria
Posts: 62
Status: Offline
|
|
| Al wat my wel pla nou dat ek daarna kyk is wat van die hitte wat die yskas maak? Gaan dit nie 'n probleem wees nie? |
|
|
| |
|
|
|
 |
Offroadbiker
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 07:01 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Apr 06, 2009
Krugersdorp
Posts: 489
Status: Offline
|
|
| Ek het een van die stelsels (soortgely) le nou al 'n jaar in my garage nog nooit gebruik nie, so ek weet nie wat hy met die hitte gaan maak nie, maar dit wil tog voorkom of daar genoeg ventilasie sal wees vir die yskaste wat ons gebruik. |
_________________ Dirk - 2000 Isuzu KB 280 DT LX D/C 4x4 with a few extra's to get me into trouble but not enough to get me out!!
Ride to Live - live to Ride
|
| |
|
|
|
 |
Nisuzu
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 07:42 AM
|
|
Front Locker

Joined: Mar 08, 2007
Kayalami
Posts: 1029
Status: Offline
|
|
|
Andreklopper wrote:
Al wat my wel pla nou dat ek daarna kyk is wat van die hitte wat die yskas maak? Gaan dit nie 'n probleem wees nie?
Sit die aircon aan  |
_________________ DDDD
(Dieter Die D-Teq Drywer)
-Getting there is half the fun-
My Shop:www.bluebag.co.za
|
| |
|
|
|
 |
JSnyman
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 08:33 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Jun 26, 2007
Stellenbosch - binnekort Windhoek !
Posts: 620
Status: Offline
|
|
Hi Andre
Die yskasvervaardigers sê dat daar so 50mm spasie vir ventilasie moet wees. Dit hoef egter nie aan die yskaste se "toe" kante te wees nie.
Ek weet nie watter maak yskas jy het nie, maar op die National Luna, -40 en Engel sit die ventilasierooster almal op een van die kopkante, so jy kan die yskas so insit dat die ventilasierooster naaste aan jou is as jy by die rakstelsel staan.
Hierdie laaistelsel volg 'n beproefde resep, so ek dink nie jy hoef jou te veel oor ventilasie vir die yskas te bekommer nie.
Johan  |
_________________ I tend to be highly sceptical of unsubstantiated truth-claims.
1998 Land Rover Defender 2.5 Tdi Hardtop
2007 Isuzu LE 4x4 300TDi Enkelkajuit
|
| |
|
|
|
 |
uys
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 12:21 PM
|
|
1st Gear

Joined: Jul 30, 2010
Posts: 6
Status: Offline
|
|
| Ek het die stelsel gebou - mag ek hier reply? Ek ken die die reels itv kommersiele posts nie. |
|
|
| |
|
|
|
 |
Henkt
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 12:42 PM
|
|
Front Locker

Joined: Mar 30, 2006
Centurion
Posts: 1086
Status: Offline
|
|
Uys - ek glo nie dis 'n probleem nie.
VEral nie as jy 90% afslag aanbied nie  |
_________________ 2006 DC KB300 TD
Call Sign: I18
|
| |
|
|
|
 |
uys
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 04:15 PM
|
|
1st Gear

Joined: Jul 30, 2010
Posts: 6
Status: Offline
|
|
|
Henkt wrote:
Uys - ek glo nie dis 'n probleem nie.
VEral nie as jy 90% afslag aanbied nie
Hmm... Miskien moet ek maar stilbly!
julle moet onthou dat die slides nog tussen die raam en die pan sit - dit gee 20mm clearance aan elke kant. Verder is die pan nie perfek gesny vir die yskas nie - dis bietjie groter. Daar is aan elke kant min of meer 30mm speling.
Kyk ook mooi na die regter agterste hoek - daar is juis 'n vent cutout vir die yskas se verkoeling. |
|
|
| |
|
|
|
 |
Jvg
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 04:18 PM
|
|
Front Locker
Joined: Apr 22, 2007
Bronkhorstspruit
Posts: 1786
Status: Offline
|
|
|
uys wrote:
Henkt wrote:
Uys - ek glo nie dis 'n probleem nie.
VEral nie as jy 90% afslag aanbied nie
Hmm... Miskien moet ek maar stilbly!
julle moet onthou dat die slides nog tussen die raam en die pan sit - dit gee 20mm clearance aan elke kant. Verder is die pan nie perfek gesny vir die yskas nie - dis bietjie groter. Daar is aan elke kant min of meer 30mm speling.
Kyk ook mooi na die regter agterste hoek - daar is juis 'n vent cutout vir die yskas se verkoeling.
Uys, dankie vir die tips, sal so maak as ek myne bou! Lol! |
_________________ Jan
DMax 4x4,Q-Chip,Camils and Rancho's, Dune Bar, Bridgestone A/T,
,29 Mhz Radio, 3" shackles, Dual Battery, Manual Locking Hubs and full EMS1 system.
|
| |
|
|
|
 |
BeesBoer
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 08:08 PM
|
|
Front Locker

Joined: Apr 11, 2008
Indwe, EC
Posts: 1019
Status: Offline
|
|
|
uys wrote:
Ek het die stelsel gebou - mag ek hier reply? Ek ken die die reels itv kommersiele posts nie.
Uys van Rooyen? |
_________________ Henk
300 D-Max, Chip & Lift
SUCCESS comes in a CAN, FAILURE comes in a CANNOT.
|
| |
|
|
|
 |
uys
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 08:20 PM
|
|
1st Gear

Joined: Jul 30, 2010
Posts: 6
Status: Offline
|
|
|
BeesBoer wrote:
Uys van Rooyen?
Ja? ????  |
|
|
| |
|
|
|
 |
BeesBoer
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 08:41 PM
|
|
Front Locker

Joined: Apr 11, 2008
Indwe, EC
Posts: 1019
Status: Offline
|
|
Moenie so bekommerd lyk nie, jy is nie nou by die Cruiser Club nie! Ontspan, ons het nie sulke drakoniese "posting templates" nie.
Welkom hier. |
_________________ Henk
300 D-Max, Chip & Lift
SUCCESS comes in a CAN, FAILURE comes in a CANNOT.
|
| |
|
|
|
 |
|
|
Post subject:
Posted: Jul 31, 2010 - 03:44 PM
|
|
Front Locker

Joined: Jul 10, 2007
BoekenhoutsKloofDrift(Cullinan)
Posts: 1803
|
|
| Mmmm Uys........wanneer proe ons die eerste treksel pampoer? |
_________________ Jacques
|
| |
|
|
|
 |
BeesBoer
|
|
Post subject:
Posted: Jul 31, 2010 - 05:45 PM
|
|
Front Locker

Joined: Apr 11, 2008
Indwe, EC
Posts: 1019
Status: Offline
|
|
Sien jy nou, Jacques, nou het jy die arme man heel verwilder!  |
_________________ Henk
300 D-Max, Chip & Lift
SUCCESS comes in a CAN, FAILURE comes in a CANNOT.
|
| |
|
|
|
 |
|
|