| Author |
Message |
Daniew
|
|
Post subject: 280 rim doppies
Posted: Jul 28, 2010 - 12:40 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Nov 23, 2009
Nelspruit
Posts: 356
Status: Offline
|
|
Ek soek daai klein doppies soos op die rims van die 280.
Iemand wat van hulle het wat rondle? |
_________________ Danie Willemse
Isuzu KB300 4x4 Dmax - aka TANK
|
| |
|
|
|
 |
Offroadbiker
|
|
Post subject:
Posted: Jul 28, 2010 - 02:30 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Apr 06, 2009
Krugersdorp
Posts: 489
Status: Offline
|
|
Net by stealer en omtrent s R120 vir 's stel het nou die dag twee stelle gekoop darem nie heeltemal 'n arm en been nie  |
_________________ Dirk - 2000 Isuzu KB 280 DT LX D/C 4x4 with a few extra's to get me into trouble but not enough to get me out!!
Ride to Live - live to Ride
|
| |
|
|
|
 |
BeesBoer
|
|
Post subject:
Posted: Jul 29, 2010 - 07:48 AM
|
|
Front Locker

Joined: Apr 11, 2008
Indwe, EC
Posts: 1019
Status: Offline
|
|
| Ek het laas jaar ook van hulle gesoek. Kry maar by die stealers, ek het so R40 vir een betaal. |
_________________ Henk
300 D-Max, Chip & Lift
SUCCESS comes in a CAN, FAILURE comes in a CANNOT.
|
| |
|
|
|
 |
Daniew
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 01:40 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Nov 23, 2009
Nelspruit
Posts: 356
Status: Offline
|
|
Ok nou het ek die slim outjies se hulp nodig...
Ek was nou by my favourite local stealer! En Ja weereens was die diens UITERS swak.
Die doppies is R50 stuk, maar dan moet jy nog R50 betaal per doppie as jy die silver dekseltjie soek.
Nou my probleem, hoe pas die goed? daar is n gatjie aand die binnekant van die doppie seker vir n skroefie, maar daar is geen platkant agter waar die wiel hom kan vashou nie???
Is ek bietjie dom?? |
_________________ Danie Willemse
Isuzu KB300 4x4 Dmax - aka TANK
|
| |
|
|
|
 |
Offroadbiker
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 02:03 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Apr 06, 2009
Krugersdorp
Posts: 489
Status: Offline
|
|
| Ag nee crap man! ek het een swart stel gekoop en een silwer - beide was dieselfde prys en hulle klip net in - niks skroewe nodig nie!!! |
_________________ Dirk - 2000 Isuzu KB 280 DT LX D/C 4x4 with a few extra's to get me into trouble but not enough to get me out!!
Ride to Live - live to Ride
|
| |
|
|
|
 |
Daniew
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 03:13 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Nov 23, 2009
Nelspruit
Posts: 356
Status: Offline
|
|
|
Offroadbiker wrote:
Ag nee crap man! ek het een swart stel gekoop en een silwer - beide was dieselfde prys en hulle klip net in - niks skroewe nodig nie!!!
Kan jy vir my n fototjie stuur van joune? Miskien kan ek deur jou by jou stealer koop wat ek wil he, want myne het dit defnitief nie  |
_________________ Danie Willemse
Isuzu KB300 4x4 Dmax - aka TANK
|
| |
|
|
|
 |
BeesBoer
|
|
Post subject:
Posted: Jul 30, 2010 - 08:36 PM
|
|
Front Locker

Joined: Apr 11, 2008
Indwe, EC
Posts: 1019
Status: Offline
|
|
Ooo, nou verstaan ek ook, Danie!
Die swart doppie kom met 2 of 3 skroewe (self tappers) deur die rim vas, en die silwer doppie knip net in hom vas.
Hoop dit help. |
_________________ Henk
300 D-Max, Chip & Lift
SUCCESS comes in a CAN, FAILURE comes in a CANNOT.
|
| |
|
|
|
 |
Daniew
|
|
Post subject:
Posted: Jul 31, 2010 - 08:40 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Nov 23, 2009
Nelspruit
Posts: 356
Status: Offline
|
|
|
BeesBoer wrote:
Ooo, nou verstaan ek ook, Danie!
Die swart doppie kom met 2 of 3 skroewe (self tappers) deur die rim vas, en die silwer doppie knip net in hom vas.
Hoop dit help.
Dis presies net so!! EK het dit kompleet unit nodig, nie net die dekseltjie nie.
Enige ander idees watter dalk mag pas? |
_________________ Danie Willemse
Isuzu KB300 4x4 Dmax - aka TANK
|
| |
|
|
|
 |
BeesBoer
|
|
Post subject:
Posted: Jul 31, 2010 - 05:52 PM
|
|
Front Locker

Joined: Apr 11, 2008
Indwe, EC
Posts: 1019
Status: Offline
|
|
Ek weet nie hoekom jy wil karring nie, Tank het heel gaaf gelyk met daai chrome hubcaps...  |
_________________ Henk
300 D-Max, Chip & Lift
SUCCESS comes in a CAN, FAILURE comes in a CANNOT.
|
| |
|
|
|
 |
Daniew
|
|
Post subject:
Posted: Aug 02, 2010 - 11:55 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Nov 23, 2009
Nelspruit
Posts: 356
Status: Offline
|
|
|
BeesBoer wrote:
Ek weet nie hoekom jy wil karring nie, Tank het heel gaaf gelyk met daai chrome hubcaps...
Hy het nooit daai chrome hubcaps opgehad nie???
Ek het voor manual hubs ingesit en nou is daar agter niks, so ek wil net dat dit dieselfde lyk.  |
_________________ Danie Willemse
Isuzu KB300 4x4 Dmax - aka TANK
|
| |
|
|
|
 |
BeesBoer
|
|
Post subject:
Posted: Aug 02, 2010 - 01:31 PM
|
|
Front Locker

Joined: Apr 11, 2008
Indwe, EC
Posts: 1019
Status: Offline
|
|
Dis ek wat karring, Danie . Op daai een foto waar jy deur die water ry, tel die mags die water op en dan lyk dit nogal so. Gebruik net jou verbeelding so 'n bietjie...  |
_________________ Henk
300 D-Max, Chip & Lift
SUCCESS comes in a CAN, FAILURE comes in a CANNOT.
|
| |
|
|
|
 |
Carstens
|
|
Post subject:
Posted: Aug 04, 2010 - 05:50 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Sep 16, 2008
Kuilsrivier
Posts: 232
Status: Offline
|
|
Danie ek het my swart doppie met 3 skroewe (self tappers) deur die rim vas gesit, en toe net die silwer doppie op geknip jy moet net mooi meet ek sal n foto laai maar gaan nie nou my wiel af haal nie
 |
_________________ 99 ISUZU KB 320 V6 D/C LX 4x4 AKA DORSIE
ORRA Call Sign: I20
KUMHO KL71 MT
POWERFLOW
DASTEK UNI-CHIP
DIY SNORKEL
BUMPERS ALL ROUND
DRAGONS 29 MHz
DUAL BATTERY
Johan Carstens
|
| |
|
|
|
 |
Carstens
|
|
Post subject:
Posted: Aug 14, 2010 - 06:56 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Sep 16, 2008
Kuilsrivier
Posts: 232
Status: Offline
|
|
|
|
|
 |
Daniew
|
|
Post subject:
Posted: Aug 16, 2010 - 09:06 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Nov 23, 2009
Nelspruit
Posts: 356
Status: Offline
|
|
Thanks Johan. Dis PRESIES wat ek in gedagte het...
Ek sal bietjie mooi meet die naweek en dit doen. |
_________________ Danie Willemse
Isuzu KB300 4x4 Dmax - aka TANK
|
| |
|
|
|
 |
Carstens
|
|
Post subject:
Posted: Aug 16, 2010 - 06:41 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Sep 16, 2008
Kuilsrivier
Posts: 232
Status: Offline
|
|
Groot plesier
wil sien hoe dit lyk met daai donker rim wil myne ook donker maak |
_________________ 99 ISUZU KB 320 V6 D/C LX 4x4 AKA DORSIE
ORRA Call Sign: I20
KUMHO KL71 MT
POWERFLOW
DASTEK UNI-CHIP
DIY SNORKEL
BUMPERS ALL ROUND
DRAGONS 29 MHz
DUAL BATTERY
Johan Carstens
|
| |
|
|
|
 |
|
|