| Author |
Message |
Renegade
|
|
Post subject: De Wiltd - easy intro....
Posted: Jan 04, 2008 - 08:11 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Dec 14, 2007
Pretoria
Posts: 868
Status: Offline
|
|
Good Day all!
I am very happy to say that I have completed my first track in my trok! Nothing too major, but SWMBO and I went to de Wildt with friend who took the T#*@%A (the other major Jap Bakkie Brand... ) 4x4 KZTE along.
For those that do not know me, I have a 300TDI 4x2 DC...
We did all the obstacles and all the 4x4 tracks (no escapes or 4x2 tracks we taken), only obstacle not attempted was 'Gert se klip' ....
Lots of fun, some mud and lots of sun made for a lekker day out!
cheers and chat again soon'
Francois |
|
|
| |
|
|
|
 |
Henkt
|
|
Post subject:
Posted: Jan 04, 2008 - 08:22 PM
|
|
Front Locker

Joined: Mar 30, 2006
Centurion
Posts: 1086
Status: Offline
|
|
Hi Francois
De Wildt is really a good place to go to. Not too technical but also a lot to see.
I'm impressed that you did the whole trail in a 4x2. Probably just need a bit more momentum.
Congratulations.
Henk |
|
|
| |
|
|
|
 |
Egelwolf
|
|
Post subject:
Posted: Jan 06, 2008 - 07:16 AM
|
|
Front Locker

Joined: Oct 28, 2005
Roodepoort & Randburg
Posts: 1776
Status: Offline
|
|
Ek het self al De Wildt met my vorige 4X2 gedoen. Nie te erg nie.
Ek en Kleinboet was gister by De Wildt, om so bietjie te speel. Kleinboet se diff-lock het nie gewerk nie, so hy't pret gehad. Ons het Adrean met sy Sang Yong raak geloop, hy't so op sy eie gery. Gawe kêrel. Ons is almal teen die klip op, sonder diff-locks en sonder veel gesukkel. Kleinboet moet ook maar sy kommentaar kom gee as hy wil. Oor die Maxxis kan ek nie veel sê nie, ek het nie ander bande om dit mee te vergelyk nie.
 |
_________________ '99 KB280 DT LX Frontier 4X4
2" Lift
31X10.5X15 Maxxis Bighorn
Call Sign: I08
Gerhard
|
| |
|
|
|
 |
280iNyati
|
|
Post subject:
Posted: Jan 06, 2008 - 09:17 AM
|
|
Front Locker

Joined: May 20, 2005
Pretoria, nie Tswane nie jou moroon
Posts: 1873
Status: Offline
|
|
Ja nee, gister was lekker, net so vinnig gaan speel, gelukkig nie die nuwediff gebreek nie, maar sy werk was uitgeknip met die dat die difflock nie wou werk nie, vacuum pyp agtertoe het net te veel deurskaaf plekke op.
Ek moes my lyne mooi kies en net daai extra momentum deurvat. Teen die klip op .... daai maxi's het myle meer traksie as die Cooper ST's. Daar was ongelukkig nie genoeg modder om hulle ordentlik te toets nie.
En op die pad gee dit daai grannyvan net daai extra meer intemedasie faktor.
Sal nog fotos moet post, maar ons het meer video clips geneem. |
_________________ Bosveld klong in "exile"
Hulle dink hulle ry die hemel trein ... maar die duiwel stook die vuur!
Why be difficult when with a bit of effort you can be impossible ?
|
| |
|
|
|
 |
280iNyati
|
|
Post subject:
Posted: Jan 06, 2008 - 11:44 PM
|
|
Front Locker

Joined: May 20, 2005
Pretoria, nie Tswane nie jou moroon
Posts: 1873
Status: Offline
|
|
Ook so 'n paar prente ...
 |
_________________ Bosveld klong in "exile"
Hulle dink hulle ry die hemel trein ... maar die duiwel stook die vuur!
Why be difficult when with a bit of effort you can be impossible ?
|
| |
|
|
|
 |
Sakkie
|
|
Post subject:
Posted: Jan 06, 2008 - 11:54 PM
|
|
Super Modified

Joined: Dec 01, 2005
Verre Oos Rand
Posts: 4231
Status: Offline
|
|
Lyk of julle lekker gespeel het. Mooi man Dis hoog tyd dat die klomp Walies weer in die veld kom vir 'n verandering.
Daai Big Horns beindruk my al meer. Op die Jeep is hulle net pleinweg 'n bliksem in die veld. |
_________________ Sakkie Coetzee
ISUZU - Dis lepel-lê-lekker
ORRA Call Sign: I04
|
| |
|
|
|
 |
Egelwolf
|
|
Post subject:
Posted: Jan 07, 2008 - 06:01 AM
|
|
Front Locker

Joined: Oct 28, 2005
Roodepoort & Randburg
Posts: 1776
Status: Offline
|
|
Nou moet ek net plan maak om spacers in te sit. Daai bighorns het die binnekant van my modderskerms mooi gepolish.  |
_________________ '99 KB280 DT LX Frontier 4X4
2" Lift
31X10.5X15 Maxxis Bighorn
Call Sign: I08
Gerhard
|
| |
|
|
|
 |
Renegade
|
|
Post subject: De Wiltd - easy intro....
Posted: Jan 09, 2008 - 08:27 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Dec 14, 2007
Pretoria
Posts: 868
Status: Offline
|
|
Ja, so bietjie momentum het niemand nog ooit ssergemaak nie, behalwe humpty dumpty.....
Die eerste axle twister op die bult op het so bietjie sports en goeie lyne kies gekos, maar na so bietjie spin en terug gaan en 'n ander lyn probeer, is ek bo uit!
Die res van die klipperige koppies, en sanderige crossings, asook die twee water/modder kolle was geen probleem nie.
Een van die laaste obstacles het 4 moontlike roetes, put die bypass, ek het almal af gegaan, en 3 van die 4 op ook. Ek is nogal trots op die uitkoms.
Ek ry huidiglik met GoodYear Wrangler RT/SA ...
Ek was verlede sondag op groenkloof, maar die modder het my baas geraak, sommer vinnig! Ek moes die seksie wat oor die apies rivier kruis maar skip, maar ek het die eerste stel slote probeer, en halfpad deur gekom, die gly die bakkie se g@t en sit die regter agterwiel en spin sonder enige grip... Buddie het my toe kom lig
Die klip koppie by die krag lyn het en nie op probeer nie, maar maklik af gery So Groenkloof na reen in 'n 4x2 is so bietjie wishfull thinking, maar ek dink as dit droog is sal ek manage... sal maar moet wag en sien...
Watse ander roetes het die 4x2 mense op die lys al gery?
Cheers
Francois |
|
|
| |
|
|
|
 |
Egelwolf
|
|
Post subject:
Posted: Jan 11, 2008 - 06:07 AM
|
|
Front Locker

Joined: Oct 28, 2005
Roodepoort & Randburg
Posts: 1776
Status: Offline
|
|
| Hennops, Bass Lake, dele van Mudslingers by Heidelberg, en ek dink Diggers naby Cullinan |
_________________ '99 KB280 DT LX Frontier 4X4
2" Lift
31X10.5X15 Maxxis Bighorn
Call Sign: I08
Gerhard
|
| |
|
|
|
 |
Renegade
|
|
Post subject:
Posted: Jan 11, 2008 - 02:37 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Dec 14, 2007
Pretoria
Posts: 868
Status: Offline
|
|
Thanx Gerhard,
ek sal bietjie gaan oplees.....
Francois |
|
|
| |
|
|
|
 |
Henkt
|
|
Post subject:
Posted: Jan 11, 2008 - 03:10 PM
|
|
Front Locker

Joined: Mar 30, 2006
Centurion
Posts: 1086
Status: Offline
|
|
Hi
Diggers hole is baie 4x2 vriendelik. Die keer toe ek daarnatoe was was daar iemand saam in 'n 4x2.
Kontak Kobus Minnaar 0823718225 - ek het laas R80 p/v betaal.
GPS koordinate - S25 39.311 E28 09.954 |
|
|
| |
|
|
|
 |
Henkt
|
|
Post subject:
Posted: Jan 11, 2008 - 03:36 PM
|
|
Front Locker

Joined: Mar 30, 2006
Centurion
Posts: 1086
Status: Offline
|
|
Ignoreer daai GPS koordinate - gruwelike fout erens. Jy sal in PTA-Noord opeindig  |
|
|
| |
|
|
|
 |
|
|
Post subject:
Posted: Jan 12, 2008 - 08:32 AM
|
|
Front Locker

Joined: Jan 22, 2004
Pretoria
Posts: 1991
|
|
| Diggers - 25°38'47.41"S 28°25'57.17"E - Very nice 4x2 track when dry - Mary-Ann can tell you all about it |
_________________ Chris
|
| |
|
|
|
 |
KlasKaptein
|
|
Post subject:
Posted: Jan 12, 2008 - 11:05 PM
|
|
Klas Kaptein

Joined: Jun 03, 2003
Mnandi, Centurion
Posts: 3916
Status: Offline
|
|
| Renegade ek was noggie by groen kloof nie, wil jy nie bietjie meer vertel nie seblief |
_________________ EishUzu !!!! Met ys ja met baie ys !!!
|
| |
|
|
|
 |
Sakkie
|
|
Post subject:
Posted: Jan 13, 2008 - 07:10 AM
|
|
Super Modified

Joined: Dec 01, 2005
Verre Oos Rand
Posts: 4231
Status: Offline
|
|
| Ek het 'n beter idee. Gaan WYS hom. |
_________________ Sakkie Coetzee
ISUZU - Dis lepel-lê-lekker
ORRA Call Sign: I04
|
| |
|
|
|
 |
|
|