Page 11 of 12 FirstFirst ... 789101112 LastLast
Results 101 to 110 of 116

Thread: Barberton Adventure 2017.

  1. #101
    Roll Cage Essential Roll Cage Essential Roelf le Roux's Avatar
    Join Date
    Dec 2015
    Posts
    238
    Roelf is reg🏇

    Sent from my SM-G955F using Tapatalk

  2. #102
    Hi almal
    Ek sal dit nie kan maak nie - ons persoonlike omstandighede is bietjie moeilik op hierdie stadium.
    2013 DC KB300 D-Teq
    ORRA Call Sign: I18

    [SIGPIC][/SIGPIC]75

  3. #103
    Roll Cage Essential Roll Cage Essential Roelf le Roux's Avatar
    Join Date
    Dec 2015
    Posts
    238
    Henk,
    J, jammer om te hoor😫🤤

    Sent from my SM-G955F using Tapatalk

  4. #104
    Super Modified Super Modified
    Join Date
    Apr 2004
    Location
    Midrand
    Posts
    2,544
    Ek is nog in.

    Sent from my SM-G935F using Tapatalk
    '92 MU 280DT 4x4
    '96 Trooper 320 V6 4x4

    Call Sign - I07

    7

  5. #105
    Roll Cage Essential Roll Cage Essential Roelf le Roux's Avatar
    Join Date
    Dec 2015
    Posts
    238
    So op die oomblik is dit frontiersman en JacoV wat nog in is.
    Wie nog??

    Sent from my SM-G955F using Tapatalk

  6. #106
    Super Modified Super Modified
    Join Date
    Apr 2004
    Location
    Midrand
    Posts
    2,544
    Kom Manne en Dames.......

    Roelf, Is jy reg om net 3 voertuie te vat?
    Is die plan nog om op die berg te slaap?
    '92 MU 280DT 4x4
    '96 Trooper 320 V6 4x4

    Call Sign - I07

    7

  7. #107
    Roll Cage Essential Roll Cage Essential Roelf le Roux's Avatar
    Join Date
    Dec 2015
    Posts
    238
    Ek sal verseker nog die trippie doen.
    Maar ek dink vir net julle twee karre, sal dit beter wees om by Diggers Retreat te kamp.

    Hier is n voorstel om te oorweeg:
    Ek doen n soortgelyke naweek vir Godrich Toyota se 4x4 club van 17 - 19 Nov. As julle eerder by daai groep wil inval (vir meer geselskap) is dit ook reg met my. Ek gee regtig nie om watterkant toe ookal.

    Sent from my SM-G955F using Tapatalk

  8. #108
    Hello Roelf

    Ek het so pas met Jaco gepraat of ons voortgaan of nie. Ons sien jou die naweek, as dit nog reg is met jou.

  9. #109
    Roll Cage Essential Roll Cage Essential Roelf le Roux's Avatar
    Join Date
    Dec 2015
    Posts
    238
    Quote Originally Posted by frontiersman View Post
    Hello Roelf

    Ek het so pas met Jaco gepraat of ons voortgaan of nie. Ons sien jou die naweek, as dit nog reg is met jou.
    Regso.
    Gaan julle by Diggers Retreat kamp?

    Sent from my SM-G955F using Tapatalk

  10. #110
    Super Modified Super Modified
    Join Date
    Apr 2004
    Location
    Midrand
    Posts
    2,544
    Hi Roelf. Die plan is daar oor te bly ja. Ek oorweeg kamp, Frontiersman praat van in die hotel bly.

    Sent from my SM-G935F using Tapatalk
    '92 MU 280DT 4x4
    '96 Trooper 320 V6 4x4

    Call Sign - I07

    7

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •