Page 12 of 12 FirstFirst ... 289101112
Results 111 to 116 of 116

Thread: Barberton Adventure 2017.

  1. #111
    Roll Cage Essential Roll Cage Essential Roelf le Roux's Avatar
    Join Date
    Dec 2015
    Posts
    238
    Great.
    My nommer is nul agt twee 491 2965.
    Whatsup my julle nommers dan kan chat.
    Ons moet n lekker kuier ook inwerk.

    Sent from my SM-G955F using Tapatalk

  2. #112
    Jammer Roelf, het nie Whatsapp nie, maar my selfoon nommer is nul agt twee 956 43 dubbel 4. Jaco is reg, ek gaan in 'n rondawel by Digger's Retreat oorbly. Klaar vir Mark mail gestuur om te bevestig.
    Last edited by frontiersman; 10-10-2017 at 06:58 PM.

  3. #113
    Roll Cage Essential Roll Cage Essential Roelf le Roux's Avatar
    Join Date
    Dec 2015
    Posts
    238
    The adventure continues

    Sent from my SM-G955F using Tapatalk

  4. #114
    Super Modified Super Modified
    Join Date
    Apr 2004
    Location
    Midrand
    Posts
    2,544
    Hout hakkers en waterdraers. Of is dit nou gatkruipers?

    Dankie Roelf! Weereens 'n moerse trip!!!
    Golden Quarry was beslis indrukwekend!!

    En die laaste pad van die berg af. ERG lekker.


    Sent from my SM-G935F using Tapatalk
    '92 MU 280DT 4x4
    '96 Trooper 320 V6 4x4

    Call Sign - I07

    7

  5. #115
    Baie dankie vir 'n "awesome" avontuur, Roelf en Jaco. Dit was regtig 'n lekker dag en 'n lekker trip.

  6. #116
    Super Modified Super Modified JvG's Avatar
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Bronkhorstspruit
    Posts
    3,788
    Dankie dat julle die pad vir ons oopgekap het! Ons gaan die 17de tot 19de November soontoe. 15 voertuie.
    Jan
    2011 3.0D4D Fortuner 4x4

    [SIGPIC][/SIGPIC]

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •